Iets In Die Water

Hier is die resep ‘n bietjie anders want hier
Hou jy jou hart maar stywer want jy sal hard val
Die huis van Juffrou Wêreld en Heelal

Die meisies hier
Is nie soos Tokyo, New York, Swede nie, hier kry jy prinsesse op four-wheelers, verkyk jou aan elke beeldskone vrou

Daar is iets in die water, girls hier is smarter as enige plek
Daar is iets in die water, girls dis belaglik hoe mooi hulle is

Hoe mooi hulle is
Is daar iets in die lug?
Of is daar iets in die water?
Daar’s iets in die water

Hier is dit hoë hake op 'n bakkie, die vuur wat in haar woed vat nie afstont nie, sy’s pragtig maar jy kan meer as looks van haar vervag

Ek dink dis hier
Waar elke man sy tong moet optel want hier
Lyk elke meisie soos ‘n model, die gene is beter in Suid Afrika

Daar is iets in die water, girls hier is smarter as enige plek
Daar is iets in die water, girls dis belaglik hoe mooi hulle is

Hoe mooi hulle is
Is daar iets in die lug?
Of is daar iets in die water?
Die girls hier is hotter
Is daar iets in die lug?, is daar vout met my sig, elke keer as ek kyk val ek plat op my rug

Daar is iets in die water, girls hier is smarter as enige plek
Daar is iets in die water, girls dis belaglik hoe mooi hulle is

Hoe mooi hulle is
Is daar iets in die lug?
Of is daar iets in die water? (Iets in die water)
Daar's iets in die water
Iets in die water
Daar's iets in die water

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Adam

Autres artistes de House music