Plak Jou Hart Vas [Akoesties]
Mmm, ek weet jy't seergekry
Ek weet want jou oë sê vir my
Dat diep winterkoues in jou
Jou vasbind aan wat jou vashou
Niks maak seerder as vashou aan pyn
Mmm, ek weet jy't seergekry
Ek weet maar los dit vir my
Ek plak jou hart vas soos dit eens was
Ek tel jou op stuk vir stuk
Ek bou jou weer op uit flenters en stof
Ek sal jou hart weer laat sing
Kom laat jou hart rustig raak
Gerus wees en als vergeet wat
Jou nie meer kan seer maak nie
Want liefde hou jou veilig hier
So breek af die muur wat jou terug hou
Kom laat jou hart rustig raak
En ek sal weer alles regmaak
Ek plak jou hart vas soos dit eens was
Ek tel jou op stuk vir stuk
Ek bou jou weer op uit flenters en stof
Ek sal jou hart weer laat sing
Vertrou en weet dat ek sal jou bymekaar hou
Weet dat as jy weer moet val ek jou sal regop hou
Nooit sal daar weer geskeur word aan jou
Aan jou
Mmm, ek weet jy't seergekry
Ek weet maar los dit vir my
Ek plak jou hart vas soos dit eens was
Ek tel jou op stuk vir stuk
Ek bou jou weer op uit flenters en stof
Ek sal jou hart weer laat sing (Laat sing)
Kom laat jou hart rustig raak
En ek sal weer alles regmaak