Die Ontploffing

Van kindsbeen was jy die een
En ek't my hand in my hare
En alleen loop ek in die reën
Opsoek na genade

Sê my eers is daar iets wat my makeer partykeer raak ek negatief
My kop redeneer om my hartklop te beheer of noem 'n mens dit verlief

Bloed vloei deur my are maar my hart klop net vir jou
Sien jy my deur die skare as ek my hand uit hou
Die oomblik is nou, die oomblik is hier daar's niemand anders in teenwoordigheid nie
Sien jy my hart wat klop soos 'n vuur net 'n drupel nodig, die ontlpoffing is hier (Die ontploffing is hier)

Van kindsbeen was jy die een
Met die wind deur jou hare
Gevleg met blomme
Loop jy deur die skare

Sê my eers is daar iets wat my makeer partykeer raak ek negatief
My kop redeneer om my hartklop te beheer of noem 'n mens dit verlief

Bloed vloei deur my are maar my hart klop net vir jou
Sien jy my deur die skare as ek my hand uit hou
Die oomblik is nou, die oomblik is hier daar's niemand anders in teenwoordigheid nie
Sien jy my hart wat klop soos 'n vuur net 'n drupel nodig, die ontlpoffing is hier (Die ontploffing is hier)

So sê my nou as jou hart wou sou jy net een keer vir my kyk
Al sien jy deur my, kyk hoe ek seer kry ek bly nogsteeds verlief op jou

Van kindsbeen was jy die een

Bloed vloei deur my are maar my hart klop net vir jou
Sien jy my deur die skare as ek my hand uit hou
Die oomblik is nou, die oomblik is hier daar's niemand anders in teenwoordigheid nie
Sien jy my hart wat klop soos 'n vuur net 'n drupel nodig, die ontlpoffing is hier (Die ontploffing is hier)

(Die ontploffing is hier)
(Die ontploffing is hier)

(Die ontploffing is)

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Alter Ego

Autres artistes de Acid house