Verlore
Sal jy my arm vashou my kop wil verdwaal
Gee my rigting en leiding voor die Here my kom haal
Sit jou arms om my na daardie vreugde wil ek lang
Ek gaan verdrink in my trane liewe Jesus ek is bang
Jy is vir my
Die melodie wat in my kop verskyn en
Woorde verdwyn
Maar die emosie van jou hart sal by my bly
Verlore in eindelose gange
Opsoek na my dierbare skat
Die plek van my hartsverlange
Die rede vir trane wat spat
Gebroke hart het ek na jou toe teruggekeer
Ek was gekwes in my siel, ek was beseer
Sit jou arms om my na daardie vreugde wil ek lang
Ek gaan verdrink in my trane, liewe Jesus ek is bang
Jy is vir my
Die melodie wat in my kop verskyn en
Woorde verdwyn
Maar die emosie van jou hart sal by my bly
Verlore in eindelose gange
Opsoek na my dierbare skat
Die plek van my hartsverlange
Die rede vir trane wat spat
Jy is vir my
Die melodie wat in my kop verskyn en
Woorde verdwyn
Maar die emosie van jou hart sal by my bly
Verlore in eindelose gange
Opsoek na my dierbare skat
Die plek van my hartsverlange
Die rede vir trane wat spat
Verlore in eindelose gange
Opsoek na my dierbare skat