Meer En Meer

Jy weet jy is kosbaar
My hart behoort aan jou
En elke liewe oomblik
Sit ek en dagdroom net oor jou

Wie sou ooit kon raai
Dat ek nou blydskap maai?
Met al my trane opgedroog
Is die wêreld nuut en fraai

Soos die son wat skyn is jy hier by my
En ek staan in helder lig
En my hartseer en al my ou wonde
Het vir altyd nou verdwyn

Ek voel meer en meer en meer en meer
Liefde elke keer
Ek voel meer en meer en meer en meer
Dat ek nie sonder jou kan leef
Weer en weer

Jy bly nog my toekoms
Die verlede is verby
Soos van verleë wolke
Wat op ons reis agter bly

Jy’t my meer laat glo
Jou liefde neem my oor
En met al my trane opgedroog
Weet ek waar my hart behoort

Soos die son wat skyn is jy hier by my
En ek staan in helder lig
En my hartseer en al my ou wonde
Het vir altyd nou verdwyn

Ek voel meer en meer en meer en meer
Liefde elke keer
Ek voel meer en meer en meer en meer
Dat ek nie sonder jou kan leef
Meer en meer

Jy’s die een wat skelms my laat lag
Jy’s die een wat my bel dag en nag
In elke stryd bly jy veg
En elke liewe vyand is nou weg

En jy bly tog my toekoms
My sielsgenoot en liefde
Ek weet dit weer en weer

Soos die son wat skyn is jy hier by my
En ek staan in helder lig
En my hartseer en al my ou wonde
Het vir altyd nou verdwyn

Ek voel meer en meer en meer en meer
Liefde elke keer
Ek voel meer en meer en meer en meer
Dat ek nie sonder jou kan leef
Meer en meer

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Anaís

Autres artistes de Romantic