My Lewe [Duet]
Ek soek al jare lank vir jou
Jy het ‘n hart gemaak van goud
Jy wys my elke dag
Jy’s bedoel vir my
Jy is my lewe die enigste rede
Jy laat my glimlag ek glimlag vir ewig
Jy is my lewe tot nou toe die beste
Blydskap meer en meer
Ek dink aan jou regdeur my dag
Ek droom van ons regdeur die nag
Jy praat tot in my hart
Jy’s bedoel vir my
Jy is my lewe die enigste rede
Jy laat my glimlag ek glimlag vir ewig
Jy is my lewe tot nou toe die beste
Blydskap meer en meer
Jy gee my weer en weer nuwe redes vir aanhou probeer
Hartseer van my verlede laat jy disappear
Tussen deur die storms en die donderweer
Breek jy deur soos ‘n lieflike masjiengeweer
Jy skiet bullets wat cupid laat stupid lyk
En ek voel dit want jy moet my soos ‘n huldeblyk
Ek wil jou eer vir jou eerlike persoonlikheid
Jy’s koningin op die troon van my koninkryk
Ek wil leer maar vir my is jy ‘n lewensles
Ek wil jou neem tot waar die sonsak in die verre wes
Jy staan my bo al die res
Aha
Jy bly nog die beste (Jy bly nog die beste)
Die beste in my lewe (Die beste in my lewe)
Ek voel soos ‘n prinses (Ek voel soos ‘n prinses)
Jy staan uit bo al die res
Jy gee my blydskap meer en meer (Jy is my lewe)
Jy is my lewe die enigste rede (Die enigste rede)
Jy laat my glimlag ek glimlag vir ewig (Jy laat my glimlag)
Jy is my lewe tot nou toe die beste
Blydskap meer en meer (Meer en meer)
Jy is my lewe die enigste rede
Jy laat my glimlag ek glimlag vir ewig
Jy is my lewe tot nou toe die beste
Blydskap meer en meer