Wat Wil Jy hê
Kom saam met my, met my vanaand ek wil net praat
Soms weeg jou woorde baie swaer, ek luister, ek luister
Jy rek jou oë, jy word weer kwaad maar ek soek net raad
Hoe gee ek jou net nog 'n kans as jy so met my rond dans
Sê my wat jy wil hê
Wys my wat in jou hart aangaan
Ek het jou nodig
Hier waar ek staan

Voor die aarde ophou draai
Voor die wind jou woorde waai
Sê my wat jy wil hê (Sê my wat jy wil hê)
Wys my wat in jou hart aangaan
Ek het jou nodig (Ek het jou nodig)
Hier waar ek staan (Hier waar ek staan)
Sê my wat jy wil hê (Sê my wat jy wil hê)
Wys my wat in jou hart aangaan
Ek het jou nodig (Ek het jou nodig)
Hier waar ek staan