Dis Als Okay
Kom ek terug, terug na jou en dink jy soms nog aan my en voel jy my
En maak dit jou bly
Lewe jy
'n Nuwe lewe
Begin ons oor
En voel jy dit
So doen dit hier en doen dit gou en doen net wat jou warm hou
En diep in die Melkweg raak ons weg net wanneer jy langs my inkruip
Ek weet jy is bang jy voel dalk sleg
Maar ek weet dat jy weet
Dis als ok
Wag net gou en stadig nou is jy seker en voel jy beter en doen jy meer as die vorige keer
Net hoe dit was en doen dit hier en doen dit gou en doen net wat jou warm hou
Diep in die Melkweg raak ons weg net wanneer jy langs my inkruip
Ek weet jy is bang jy voel dalk sleg
Maar ek weet dat jy weet
Dis als ok, dis als ok dis alles net vir jou en my
Dis als ok, dis als ok en ek sal altyd by jou bly
Dis ok
En diep in die Melkweg raak ons weg net wanneer jy langs my inkruip
Ek weet jy is bang jy voel dalk sleg
Maar ek weet dat jy weet
En tussen drome raak ons weg net wanneer jy langs my inkruip
Ek weet jy is bang jy voel dalk sleg
Maar ek weet dat jy weet
Dis als ok ek kom terug, terug na jou ek dink soms
Nog aan jou