Jy Skel My Alweer

Ons luister Heuwels Fantasties, ons het hulle gesmaak
Ons was lief vir mekaar en het net afgehaak
Ek het n foto nog op Whatsapp toe jy sexy was
Ons was Hormoon Adrenalien
Sex was 10 uit 10

Jy't dit verloor, ek het onskuldig gestaan
Jy't my gespoeg, my geskop
Ek het jou nooit terug geslaan
Ongeskik maar suggestief
Moet my net nie weer slaan assebliefmy lief

Jy skel my alweer
Jy breek vuiste op my keer op keer
Ek val neer soveel keer voor jou
En Jy skel my alweer

Verbale mishandeling, hoe's dit cool?
My half ontman, hoe moet ek nou voel?
Jy is so kort van draad
Jy's n Psigopaat
Want weens jou kort humeur
Is my wickets nou seer

Jy's nie presies wat n vrou is nie
Jy boelie my en dis nie aantreklik nie
Maar ek sal my nie kan keer nie
My breins nie in beheer nie
Want vanaand klop ek alweer aan jou deur

Jy skel my alweer
Jy breek vuiste op my keer op keer
Ek val neer soveel keer voor jou
En Jy skel my alweer

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Big Ben

Autres artistes de French rap