Vurebrand
Steek die vure aan (whoo hoo)
Daai tjoppies oppie kole
Dit lyk lekker so belowend
Dis tssshhhsexy
Bel maar die Polisie
Niks gaan ons stop nie
Dis vuur, dis vlam
Dis Brannas en Rum
Die vuur is Effing warm
Sit af jou alarm
Vanaand maak ons vuur
En dis mos waarvan ons hou
Die manne lyk so Hittite
Die tannies lyk vlou
Kom ons braai, laat hy brand
Bringie spice en die sout
Die geknetter van
Namib Kameeldoring Hout
Koms braai, maak lawaai
Met n dop innie hand
Koms braai, maak lawaai
Val jou wors in die sand
Koms braai, maak lawaai
Jyt my vleisie verbrand
Koms braai, maak lawaai
Hoogste vuur innie land
Laat die Brannas rol, glase vol
Ek smag vir als verbode
Daardie vleisie lyk fraai
Dis deur-nag-jol
Ons braai van brood tot
Voële, man daai kole lyk kwaai
Dis vuur, dis vlam
Dis Brannas en Rum
Die vuur is Effing warm
Sit af jou alarm
Vanaand maak ons vuur
En dis mos waarvan ons hou
Die manne lyk so Hittite
Die tannies lyk vlou
Kom ons braai, laat hy brand
Bringie spice en die sout
Die geknetter van
Namib Kameeldoring Hout
Koms braai, maak lawaai
Met n dop innie hand
Koms braai, maak lawaai
Val jou wors in die sand
Koms braai, maak lawaai
Jyt my vleisie verbrand
Koms braai, maak lawaai
Hoogste vuur innie land
Kom ons braai, soos nou
Sit daai tjoppie neer
Anders kry jy seer
Meneer, my ou
Irene-Louise van Wyk
Los nou daardie steak
BigBen is in die huis
Vanaand maak ons vuur
En dis mos waarvan ons hou
Die manne lyk so Hittite
Die tannies lyk vlou
Kom ons braai, laat hy brand
Bringie spice en die sout
Die geknetter van
Namib Kameeldoring Hout
Koms braai, maak lawaai
Met n dop innie hand
Koms braai, maak lawaai
Val jou wors in die sand
Koms braai, maak lawaai
Jyt my vleisie verbrand
Koms braai, maak lawaai
Hoogste vuur innie land
Koms braai, maak lawaai
Met n dop innie hand
Koms braai, maak lawaai
Val jou wors in die sand
Koms braai, maak lawaai
Jyt my vleisie verbrand
Koms braai, maak lawaai
Hoogste vuur innie land
Vure brand
Whoo-hoo
Hoogste vuur
Innie land