Land en Strand

Lank pad tas gepak
De la hey en De La Rey, die soutie en die boer
'n Reuse visvang kompetisie

'n Koue bier vir ons plesier
'n Vars vis op die vuur, gesels diep in die nag in
Oor die grote wat ons nie kon land nie

En ek kon sweer ek was ok
Net die land en strand vir my
En nou voel ons 'n vuur

Pak die boot en stokke ons is honde uit ons hokke, al die pad na Koffiebaai
Om 'n lyntjie te gaan nat maak
My vistok, surfboard, strand sandale, opgewonde uit my nate en ek gaan alles ruil
Net die land en strand en see vir my

Ek is als behalwe
Gepla in die midde golwe met die sink van my katrol
Jy kry my nie gelukkiger nie

Want ons is gas en vonke
Bandiete uit ons tronke want ons wil net visvang
En nooit 'n dag weer werk nie

En ek kon sweer ek was ok
Net die land en strand vir my
En nou voel ons 'n vuur

Pak die boot en stokke ons is honde uit ons hokke al die pad na Koffiebaai
Om 'n lyntjie te gaan nat maak
My vistok, surfboard, strand sandale, opgewonde uit my nate en ek gaan alles ruil
Net die land en strand en see vir my

En ek kon sweer ek was ok
Net die land en strand vir my
En nou voel ons 'n vuur

Pak die boot en stokke ns is honde uit ons hokke al die pad na Koffiebaai
Om 'n lyntjie te gaan nat maak
My vistok, surfboard, strand sandale, opgewonde uit my nate en ek gaan alles ruil
Net die land en strand en see vir

Pak die boot en stokke ons is honde uit ons hokke al die pad na Koffiebaai
Om 'n lyntjie te gaan nat maak
My vistok, surfboard, strand sandale, opgewonde uit my nate en ek gaan alles ruil
Net die land en strand en see vir my

Curiosités sur la chanson Land en Strand de Bok Van Blerk

Quand la chanson “Land en Strand” a-t-elle été lancée par Bok Van Blerk?
La chanson Land en Strand a été lancée en 2019, sur l’album “Hoor Ons”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Bok Van Blerk

Autres artistes de Pop rock