Gee Vir My 'n Rede

As ek vra wat jy dink
Wees nou eerlik en sê dit vir my
Jy's gekerf in my hart
En ons lewens gedeel met 'n rede

Gee my net 'n aantwoord met 'n rede wat ek kan verstaan
Maak my liewer seer voor ek langer in die duister ronddwaal en val

Sommer is nie cool lyk ek dan soos 'n fool?
As jy my weer wil sien gee my 'n rede
Jammer is te laat jy weet ek word nie kwaad
Ek vra net vir 'n rede

Jy weet ek soek nie na nog moeilikheid
Ek soek die waarheid en ek trek dit uit jou uit
Sommer is nie cool lyk ek dan soos 'n fool?
Gee vir my 'n rede
Gee vir my 'n rede

Hoekom nie hoekom nou
Wil jy altyd die waarheid by jou hou?
Wat van my wat van jou
Wil jy altyd emosies hier uithou?

Die waarheid maak my seer en ek wonder of ek als wil weer
Kan vergeet
Al is dit wit en swart waarteen anders kan ons onsself meet
Man jy weet

Sommer is nie cool lyk ek dan soos 'n fool?
As jy my weer wil sien gee my 'n rede
Jammer is te laat jy weet ek word nie kwaad
Ek vra net vir 'n rede

Jy weet ek soek nie na nog moeilikheid
Ek soek die waarheid en ek trek dit uit jou uit
Sommer is nie cool lyk ek dan soos 'n fool?
Gee vir my 'n rede
Gee vir my 'n rede

Reg of verkeerd ek sal net weet as ek dit uit jou mond uit hoor
Ek's opgeskeur ek vra nie veel meer as
Wat bly vir ons oor?
Al die seerkry weer van voor
Hoekom het ek weer verloor?

Sommer is nie cool
Sommer is nie cool

Sommer is nie cool lyk ek dan soos 'n fool?
As jy my weer wil sien gee my 'n rede
Jammer is te laat jy weet ek word nie kwaad
Ek vra net vir 'n rede

Jy weet ek soek nie na nog moeilikheid
Ek soek die waarheid en ek trek dit uit jou uit
Sommer is nie cool lyk ek dan soos 'n fool?
Gee vir my 'n rede
Gee vir my 'n rede

Chansons les plus populaires [artist_preposition] CHARLIZE BERG

Autres artistes de Afrikaans