Ontbreek

Stilte ek wag net in stilte terwyl ‘n storm broei hier in my hart
Niks ek het gestaan vir niks nie als wat jy kon kry het jy gevat
Hoor jy hoe dreun dit?
Ons drome val
Agter ‘n glasdeur sien jy nie die pyn nie hoor jy my nie huil ek’s vasgevang

Ontbreek my hart
Ontbreek wat my so seer maak
Ontbreek die gevoel
Gaan my losmaak van jou

Die lig is terug hier binne my
Die donkerstorm is verby
Ontbreek my seer hart

Val van vooraf as ek in jou oë kyk asof jy nie weet jy’s moeilikheid
So ek hardloop weg van hierdie oorlog
Nie ek of jy kan wen
Hoor jy hoe dreun dit
Ons drome val

Ontbreek my hart
Ontbreek wat my so seer maak
Ontbreek die gevoel
Gaan my losmaak van jou

Die lig is terug hier binne my
Die donkerstorm is verby
Ontbreek my seer hart

Ontbreek my hart
Ontbreek wat my so seer maak (So seer maak)
Ontbreek die gevoel
Gaan my losmaak van jou

Die lig is terug hier binne my (Hier binne my)
Die donkerstorm is verby
Ontbreek my seer hart
My seer hart

Chansons les plus populaires [artist_preposition] CHARLIZE BERG

Autres artistes de Afrikaans