Waar's Jy Nou?

Maak toe my oë
Ek sien jou weer
Ek voel jou asem in my nek
Ek kan nie keer

Fluister vir my
Soos die maan wat elke aand volmaak sê jy
Sê jy my naam

Waar's jy nou
As die stukkies van my lewe rondlê?
Waar's jy nou
As die woorde wag wat jy nog kon sê?
Waar's jy nou
As die alleenheid my soms meer daar vaskeer
Waar's jy nou
As die laatste korrel sand uit uurglas breek?

Dis stil in my
Dit maak so seer
Hoe moet ek glo dat ons hieruit kon leer?

Als was volmaak
Maar soos 'n roos het dit verwelk
En als verloor
Wat bly nou oor?

Waar's jy nou
As die stukkies van my lewe rondlê?
Waar's jy nou
As die woorde wag wat jy nog kon sê?

Waar's jy nou
As die alleenheid my soms meer daar vaskeer
Waar's jy nou
As die laatste korrel sand die uurglas breek?

Stukke breek uit my
Storms woed verby vir ewig is 'n lang tyd
Nog een keer vir my
Net een keer by my
Nog 'n laatste vir my

Waar's jy nou?
Waar's jy nou?
Waar's jy nou?
Ek kan sê

Waar's jy nou?
As die alleenheid my soms meer daar vaskeer
Waar's jy nou?
As die laatste korrel sand die uurglas breek

Chansons les plus populaires [artist_preposition] CHARLIZE BERG

Autres artistes de Afrikaans