Genade Van Die Liefde [Live]
Dis waarskynlik die ses en veer
Tig miljoenste keer dat 'n ge
Dig oor die liefde
Haar weg deur die siel van 'n man as 'n lied
Uitvind
Ek verklaar my dus hier tot slaaf
Of koning of wat dit haar behaag
In diens van die liefde
In al haar fasette want ses letters
Is nie veel nie
En sy vra nie veel nie
Die liefde vra alles en dis wat so salig is om in haar hande
Oorgelewer aan die genade
Van die liefde te lewe
Te lewe
Te lewe
Te lewe