Gistraand
Gistraand in jou arms by die perdeskoen maan
Pluk ons ’n klawer met vier blare aan
Vandag bly ek staan op die werf by die blik
My hart agterdogtig soos ’n hoender wat pik aan een korrel ’n klip wat skeur deur die hange
Die liefde, die liefde's niks anders as die verlange