Eerste Woorde
‘n Stem in my wil praat met jou
Gewonder waarheen loop jy nou?
En was jy eensaam soos ek partykeer was?
My hart was heel maar hy’t geweet jy lewe
Daar's niks om nou of ooit te vergewe nie
En nou’s jy hier en ek wil sê vir jou (Ek wil sê vir jou)
Jou eerste woorde was in my hart
Al was ek jare baie diep verward
Het jy in woord gesê en hier diep in my hart kom lê?
Jou eerste woorde is lankal oud
Wan'toe my hart loop is jou woorde goud
Jou eerste woorde aan my het al lankal in my gebly
‘n Tweede kans ‘n nuwe storie
Want so vehaal kan ek nooit verloor nie die Skepper het geweet
Jy lewe diep in my
JJou eerste woorde was in my hart
Al was ek jare baie diep verward
Het jy in woord gesê en hier diep in my hart kom lê?
Jou eerste woorde is lankal oud
Wan'toe my hart loop is jou woorde goud
Jou eerste woorde aan my het al lankal in my gebly
In jou stem vind ek my eie die oseaan
Vir jou raak net wyer in my
Jou eerste woorde was in my hart
Al was ek jare baie diep verward
Het jy in woord gesê en hier diep in my hart kom lê?
Jou eerste woorde is lankal oud
Wan'toe my hart loop is jou woorde goud
Jou eerste woorde aan my het al lankal in my gebly (Jou eerste woorde aan my het al lankal in my gebly)
Jou eerste woorde aan my het al lankal in my gebly (Lankal in my hart gebly)