Maak'ie Saakie

Sal jy al die sterre bymekaar maak?
Dit sluip en diamante draai?
En dit dan in my tuin kom saai?

Sou jy dalk die Kruger ponde soek vir my?
Sodat jou sente op sal hoop
En jy vir ons ‘n plaas kan koop?
Maar ek wil vir jou sê

Maak’ie saak of jy als verloor nie
Maak’ie saak of jou trein ontspoor nie
Als wat jy nog wil hê ek wil net sê
Ek sal altyd vir jou lief bly

Maak’ie saak as jy dalk nie kyk nie
En dit dubbel en dwars nie lyk nie
Of ek jou nog wil hê ek wil vir jou sê
Ek sal altyd vir jou lief bly

As jy glimlag maar dis eintlik om jou man te staan
Die kyk dan in jou oë verhard
Sien ek die trane in jou hart

Maar goed of sleg ek bly net hier deur dik en dun
Ek wil vanaand jou hand vat
Van hier tot aan die ander kant
Ek wil vir jou sê

Maak’ie saak of jy als verloor nie
Maak’ie saak of jou trein ontspoor nie
Als wat jy nog wil hê ek wil net sê
Ek sal altyd vir jou lief bly

Maak’ie saak as jy dalk nie kyk nie
En dit dubbel en dwars nie lyk nie
Of ek jou nog wil hê ek wil vir jou sê
Ek sal altyd vir jou lief bly

En ek sê dankie jy't hier afgedraai
En ek sê dankie jy't my hare weggewaai
Ek wil vir jou sê

Maak’ie saak of jy als verloor nie
Maak’ie saak of jou trein ontspoor nie
Als wat jy nog wil hê ek wil net sê
Ek sal altyd vir jou lief bly

Maak’ie saak as jy dalk nie kyk nie
En dit dubbel en dwars nie lyk nie
Of ek jou nog wil hê ek wil vir jou sê
Ek sal altyd vir jou lief bly

Maak’ie saak of jy als verloor nie
Maak’ie saak of jou trein ontspoor nie
Als wat jy nog wil hê ek wil net sê
Ek sal altyd vir jou lief bly

Maak’ie saak as jy dalk nie kyk nie
En dit dubbel en dwars nie lyk nie
Of my hart nog wil sê ek wil net hê
Dat jy altyd vir my lief bly

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Cordelia

Autres artistes de Dance pop