Net Soos Ek Is
Hoe keer jy ’n hart?
Hoe keer jy om lief te hê?
Hoe vermy jy om dit te sê as dit als in jou oorvat?
Hoe keer jy die woorde?
Voor jy weet is dit te laat
Voor jy weet het jy gepraat
En jy’t gesê wat jou hart wil hê
Toe jy sê jy’t my lief met alles in jou
Jy’t my liewer as die lewe self
En dis vir altyd (Dis vir altyd)
Toe jy sê jy’t my lief soos niemand anders
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is
Hoe keer jy ‘n hart?
Hoe keer jy om nee te sê?
As die antwoorde voor jou lê wat jou hart heel maak
Hoe keer jy die woorde?
Voor jy weet is dit te laat (Dit te laat)
Voor jy weet het jy gepraat
En jy’t gesê wat jou hart wil hê
Toe jy sê jy’t my lief met alles in jou
Jy’t my liewer as die lewe self
En dis vir altyd (Dis vir altyd)
Toe jy sê jy’t my lief soos niemand anders
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is
Jy’t my lief met alles in jou
Jy’t my liewer as die lewe self (Lewe self)
En dis vir altyd (Dis vir altyd)
Toe jy sê jy’t my lief soos niemand anders
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is (Net soos ek is)
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is
Hoe keer jy ‘n hart?