Praat Ek Mense Eng'le Tale / Psalm 119 / Ges. 74

Praat ek mense eng'le tale, maar dis nie uit liefde nie
Is my woorde hol simbole, klanke sonder melodie
Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit
Of al het ek al die kennis, sonder liefde is ek niks

Salig ween hul opregtheid, wandel in die Heer se wet
Wie opsoek van ganse harte, hy nog Sy getuides let
Salig dié wat in hul wandel, nie op onregspaaie gaan
Maar wil wandel op die weë, in God's wet vir hul gebaar

God is liefde, juig ons harte en bedink wat liefde doen
Dat Hy ons Sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen
Hy wat eerste lief gehad het, het in liefde ons vergeef
Nou kan ons uit gaart gebore, uit die bron van liefde leef
Nou kan ons uit gaart gebore, uit die bron van liefde leef

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Danie Botha

Autres artistes de Gospel