Kannie Sonder Jou Nie

Johan Oberholzer

Kom bed toe asseblief
Ons kan nie gaan kwaad slaap nie
Jy weet mos hoe raak ek partykeer
Jammer jy is kwaad vir my weer

Jy weet mos wat jy doen
As jy my so saggies soen
Ja ek sal jou oor en oor vergewe
Hoe kry jy dit reg om ewe?

Skielik hierdie hart so sag te maak ek wonder
Jy is moeilik maar ek kan net nie daar sonder

Ons val, ons breek, ons stel teleur
Ons staan weer op, ons raak weer heel ek kannie sonder jou nie
Wil nie, sal nie sonder jou nie

Ons stap 'n duisend mylе ek was nog nooit so veilig soos nou nie
Die hеmel het verseker ek kannie sonder jou nie

Dis amper middernag
Ek sit al ure hier en wag
Met elke tien minute oproep
Sê jy hoe jy net vir my soek

Ek weet mos wat ek doen
As ek jou so saggies soen
Weet ek het so baie foute
Ek's beter vandat ek by jou is

Hoe maak jy my hart so maklik sag ek wonder?
Weet ek's moeilik maar jy kan net nie daar sonder

Ons val, ons breek, ons stel teleer
Ons staan weer op, ons raak weer heel ek kannie sonder jou nie
Wil nie, sal nie sonder jou nie

Ons stap 'n duisend myle
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie
Die hemel weet verseker ek kannie sonder jou nie

Jy maak al my sinne klaar
Ek weet dit al voor jy dit sê
Maar ek wil alles hê
Alles wat daar is
Oe alles wat daar is

Ons val, ons breek, ons stel teleur
Ons staan weer op, ons raak weer heel ek kannie sonder jou nie
Wil nie, sal nie sonder jou nie

Ons stap 'n duisend myle
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie
Die hemel weet verseker ek kannie sonder jou nie
Die hemel weet verseker ek kannie sonder jou nie

Curiosités sur la chanson Kannie Sonder Jou Nie de Demi Lee Moore

Quand la chanson “Kannie Sonder Jou Nie” a-t-elle été lancée par Demi Lee Moore?
La chanson Kannie Sonder Jou Nie a été lancée en 2021, sur l’album “Jy Ken My Naam”.
Qui a composé la chanson “Kannie Sonder Jou Nie” de Demi Lee Moore?
La chanson “Kannie Sonder Jou Nie” de Demi Lee Moore a été composée par Johan Oberholzer.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Demi Lee Moore

Autres artistes de Afrikaans