As Jy Iemand Liefhet

Ek was al hier
Ek ken die reuk
Ek weet jy het soveel kere al
Van my vergeet

Dit was net jy
Nog altyd jy
Jy’s so diep hier in my ingekerf
Hoe kry jy dit reg?

Maar jy het my hart gaan staan en breek
Ek moes baie sterker wees, ek weet
Maar dis nie so maklik om te vergeet
As jy iemand liefhet

Jy ken my hart
Jy vat so diep
Daai woorde wat my lief gemaak het vir jou
Was alles verniet

Want jy het my hart gaan staan en breek
Ek moes baie sterker wees, ek weet
Maar dis nie so maklik om te vergeet
As jy iemand liefhet

Ek het als gegee maar tog te min
Die ergste is dat ek dit weet

Jy het my hart gaan staan en breek
Ek moes baie sterker wees, ek weet
Maar dis nie so maklik om te vergeet
As jy iemand liefhet

En jy het my hart gaan staan en breek
Ek moes baie sterker wees, ek weet
Maar dis nie so maklik om te vergeet
As jy iemand liefhet

As jy iemand liefhet

Curiosités sur la chanson As Jy Iemand Liefhet de Dewald Wasserfall

Quand la chanson “As Jy Iemand Liefhet” a-t-elle été lancée par Dewald Wasserfall?
La chanson As Jy Iemand Liefhet a été lancée en 2016, sur l’album “Jy is die storm”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Dewald Wasserfall

Autres artistes de Pop rock