Gebore Met 'n Stukkende Hart

Sit jou hande
In die water
Jy’s gebore met ‘n vinnige hart
Wat vinnig lief kry
En vinnig seer kry
Vinnig vergeet wie’s aan jou kant

En jy sal my nooit kan onderkry
Jy sal my nooit verstaan
En jy sal my nooit kan seermaak nie
Ek is gebore met ‘n stukkende hart
Ek is gebore met ‘n stukkende hart

Sit al jou pyn
In jou verlede
Dis al manier om heel te raak
Sonder rede
Sonder vrede
Maar jy’s sterker as die hand wat jou seermaak

En jy sal my nooit kan onderkry
Jy sal my nooit verstaan
En jy sal my nooit kan seermaak nie
Ek is gebore met ‘n stukkende hart
Ek is gebore met ‘n stukkende hart

Dit het só seergemaak
Ek sal jou nooit vergeet nie
Dit het my sterkgemaak
Ek wou jou nooit verloor nie

En jy sal my nooit kan onderkry
Jy sal my nooit verstaan
En jy sal my nooit kan seermaak nie
Ek is gebore met ‘n stukkende hart

En jy sal my nooit kan onderkry
Jy sal my nooit verstaan
En jy sal my nooit kan seermaak nie
Ek is gebore met ‘n stukkende hart
Ek is gebore met ‘n stukkende hart

Ek is gebore met ‘n stukkende hart

Curiosités sur la chanson Gebore Met 'n Stukkende Hart de Dewald Wasserfall

Quand la chanson “Gebore Met 'n Stukkende Hart” a-t-elle été lancée par Dewald Wasserfall?
La chanson Gebore Met 'n Stukkende Hart a été lancée en 2012, sur l’album “Vergeet wat jy weet van liefde”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Dewald Wasserfall

Autres artistes de Pop rock