Jy Was Reg

Ek wou dit nie glo toe jy dit sê nie
Jou toelaat om met elke woord my mure met jou woorde af te breek
Ek kan net nie glo ek’t jou laat wag nie
Wat het my laat dink dat ek jou hart net so kon breek

En ek weet ek sal jou nooit kan vergeet nie
Ek het soveel van myself op hierdie langpad al verloor
En ek weet dis te laat om te wil terugdraai
Maar ek wil nie altyd wen nie
En dis tyd om te erken jy was reg

Jy’t gesê die tyd staan stil vir niemand nie
Ek’t gesê die lewe is geduldig net soos jy
Nooit gedink die ure sou my inhaal nie
Ek wou nog probeer toe is alles reeds verby

En ek weet ek sal jou nooit kan vergeet nie
Ek het soveel van myself op hierdie langpad al verloor
En ek weet dis te laat om te wil terugdraai
Maar ek wil nie altyd wen nie
En dis tyd om te erken jy was

Regtig my heel beste vriend
Ek besef dit nou weer
Al die pyn wat ek jou net nie kon keer
Jy’t gesê jy sou wag
Maar toe kom daardie dag
Dat jy weer net weer besef
Jy verdien soveel meer

En ek weet ek sal jou nooit kan vergeet nie
Ek het soveel van myself op hierdie langpad al verloor
En ek weet dis te laat om te wil terugdraai
Maar ek wil nie altyd wen nie
En dis tyd om te erken jy was reg

Ek het soveel van myself op hierdie langpad al verloor
En ek weet dis te laat om te wil terugdraai
Maar ek wil nie altyd wen nie
En dis tyd om te erken jy was reg

Ja dis tyd om te erken jy was reg

Curiosités sur la chanson Jy Was Reg de Dewald Wasserfall

Quand la chanson “Jy Was Reg” a-t-elle été lancée par Dewald Wasserfall?
La chanson Jy Was Reg a été lancée en 2016, sur l’album “Jy is die storm”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Dewald Wasserfall

Autres artistes de Pop rock