Stroom Op En Been Af

Hoeveel keer het ek jou laat verbygaan?
Hoeveel keer wou ek jou hier hou?

En mis ek in my selfsug so verblind en so verdwaal?
En hoeveel keer het jy my hier kom haal?

Leer my hoe om jou nie te verloor nie
En wys my hoe om jou by my te hou

Jy wys my wat is liefde, hoe dit brand as dit verdwyn
Waar jy is, is hier waar ek wil bly

En ek sal jou hart by my veilig hou
En my geheime by jou vertrou

Ek is stroom-op en been-af oor jou
En ek is stroom-op en been-af oor jou!

Soveel keer sal ek vir jou belowe
Soveel keer sal ek dit bly sê

Jy wys vir my in stormwater waarheen ek moet gaan
Sonder jou sal ek nie kan bly staan

En ek sal jou hart by my veilig hou
En my geheime by jou vertrou

Ek is stroom-op en been-af oor jou
En ek is stroom-op en been-af oor jou!

Ek sien jou lig
Dit brand in my
Ek asem in
Maar dit gaan verby

Op vloei, dit pyn
Maar dis soet soos wyn
Dit bring die waarheid oor my pad
So werk net mooi met my hart!

En ek sal jou hart by my veilig hou
En my geheime by jou vertrou

Ek is stroom-op en been-af oor jou
En ek is stroom-op en been-af oor jou!

Stroom-op en been-af oor jou
(Stroom-op en been-af oor jou)
Stroom-op en been-af oor jou!

Curiosités sur la chanson Stroom Op En Been Af de Dewald Wasserfall

Quand la chanson “Stroom Op En Been Af” a-t-elle été lancée par Dewald Wasserfall?
La chanson Stroom Op En Been Af a été lancée en 2016, sur l’album “#Ekenjy”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Dewald Wasserfall

Autres artistes de Pop rock