Vir Liefde Baklei

Ek is raadop
En ek is moeg baklei
Ek is hardop
Hardop verlief op jou
Ek soek vrede
Vrede wat ek by jou kry
Wat van liefde?
Ons ken liefde

En was dit net ons wat so mal kon wees
Om te sê dat ons altyd bymekaar sou wees?
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei (Wat vir liefde baklei)
En was dit net ons wat in liefde glo?
Want ek sien my begin en einde in jou oë
Dis net ek en jy (Ek en jy)
Ek en jy wat vir liefde baklei

Jy hou my hart vas
Al is jy vêr van my
Jy’s al my redes
Jy’s meer as genoeg vir my
Jy steel my asem
En hou dit in jou lyf
Gee my liefde
Al jou liefde

En was dit net ons wat so mal kon wees
Om te sê dat ons altyd bymekaar sou wees ?
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei (Wat vir liefde baklei)
En was dit net ons wat in liefde glo?
Want ek sien my begin en einde in jou oë
Dis net ek en jy (Ek en jy)
Ek en jy wat vir liefde baklei

Wat vir liefde baklei (Wat vir liefde baklei)
Wat vir liefde baklei

En was dit net ons wat so mal kon wees
Om te sê dat ons altyd bymekaar sou wees ?
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei (Wat vir liefde baklei)
En was dit net ons wat in liefde glo?
Want ek sien my begin en einde in jou oë
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei

Curiosités sur la chanson Vir Liefde Baklei de Dewald Wasserfall

Quand la chanson “Vir Liefde Baklei” a-t-elle été lancée par Dewald Wasserfall?
La chanson Vir Liefde Baklei a été lancée en 2016, sur l’album “#Ekenjy”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Dewald Wasserfall

Autres artistes de Pop rock