Ossewa

Ek staan langs die highway met my vriend Mike
Ons twee was oppad om Transkei toe te hike
Die son bak neer, dit was baie warm weer ons was amper reg om moed op te gee
Maar skielik in die verte blink 'n spikkel in die pad hy kom vinnig nader, ja die ding het laat spat
My oë kon ek nie glo nie, my verstand kon dit nie vat, my flip Gert dis 'n nuwe sort ossewa

(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
Ossewa
O ja 'n ossewa

'n Klein entjie verder begin daai ding kalmeer hy kom tot stilstand met remme wat skree
'n Ou oom klim uit, hy sê ons moet nader tree hy gee nie om vir ons 'n dop te gee
Hy het sy ossewa woema gegee hy het 'n V6 engine binne in gemonteer
Met 'n tape deck waarop Elvis Presley hard op skree dit was 'n regte egte rock 'n roll ossewa

(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
Ossewa
O ja 'n ossewa

En ons cruise langs die highway, af duidelik nie van hier teen 'n 160 kilometer 'n uur
Die ander karre op die pad het ons gou verby gegaan hy gee vir ons bier ons is aangeklam
'n Groot span osse sleep ons agter ons aan en ons nuut ontwerpte Venter sleepwa
Hy trap die lepel plat en ons is vinnig by die see in ons funky nuwe rock 'n roll ossewa

(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
Ossewa
O ja ossewa, o ossewa

(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
(Sweet, sweet ossewa) Ossewa

(Sweet, sweet ossewa) Dit was 'n V V V6 ossewa
(Sweet, sweet ossewa)
(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
(Sweet, sweet ossewa) 'n Regte regte regte ossewa

(Sweet, sweet ossewa) Ossewa
(Sweet, sweet)

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Dozi

Autres artistes de Pop rock