Kwart Oor Vyf

Voel jy nog vir my wat jy nie sê?
Was ek nie die een wat jy wou hê?
En alles wat ons was is nou verby
Wens jy was nog by my
Jy weet ek sou jou altyd veilig hou

Maar waar is jy nou? (Maar waar is jy nou?)
Voel my hart voel rou? (Voel my hart voel rou?)
En dis net oor jou

Kwart oor vyf dit was te laat gewees
Kwart oor vyf, ek wens jy was nog myne
Sê vir my, was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom sê jy's nou myne?

Die deure van die kerk was reeds gesluit
So hou 'n mens die ongenooidis uit
Daar was so veel wat ek vir jou wou vra
Wie't jou so verander
Dat jy nie meer jouself eers kon herken?
Se my, wie't gewen?
Het jou hart geen rem?
Hoor jy nie my stem?

Kwart oor vyf dit was te laat gewees
Kwart oor vyf, ek wens jy was nog myne
Sê vir my, was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom sê jy's nou myne?

Hoe maak ek reg dit wat my hart wil hê?
Hoe kry ek jou om weer by my te lê?

Kwart oor vyf dit was te laat gewees
Kwart oor vyf, ek wens jy was nog myne
Sê vir my, was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom sê jy's nou myne?

Kwart oor vyf dit was te laat gewees (Was te laat)
Kwart oor vyf, ek wens jy was nog myne
Sê vir my, was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom sê jy's nou myne?
Toe jy vir hom sê jy's nou myne

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Eden

Autres artistes de Electronica