Binne & Buite
Wat jy nie weet nie, kan jy nie vergeet nie
Dis 'n feit soms byt die werklikheid
Voel soms onseker dalk is leuens beter
Opsoek na net 'n bietjie eerlikheid
Ek gaan met jou stroom jy's 'n droom dis asof jy oor my spoel (Jy oor my spoel)
Ek moet sê dit voel dit voel darem of jy dit bedoel (Jy dit bedoel)
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat lê onder my klere my hart se wydte
Jy ken my, jy ken my
Jy ken my binne en buite
Kyk net verby dit loop weg vermy dit
Jou stem is net soos soete saligheid
Vreemd voel ek veilig, jy's amper heilig
En al my vrees is deur die agterruit
Maar ek gaan met jou stroom jy's soos 'n droom dis asof jy oor my spoel (Jy oor my spoel)
Ek moet sê dit voel dit voel darem of jy dit bedoel (Jy dit bedoel)
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat lê onder my klere my hart se wydte
Jy ken my, jy ken my
Jy ken my binne en buite
Nou's my bo onder en my onderstebo
Nou's my bo onder en my onderstebo
Maar jy ken al die leuens en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat lê onder my klere my hart se wydte
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruit, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken die verlede
Wat lê onder my klere my hart se wydte
Jy ken my, jy ken my
Jy ken my binne en buite