Vet Vrou

My ouma het gesê
As jy iets so graag wil hê moet jy net vra
Nou wat staan jy dan te doen, ek wil nie baie meisies soen maar net vir haar

En word ek dalk geseën
So 'n meisie drie in een sal ek haar trou
Ek sal vir altyd by haar bly, ek sal haar aantrek soos 'n trui

Ag gee my net 'n vet vrou, vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toe vou, toe vou ja

Daar's baie meisies mooi en sag
Baie models wat nog wag so baie opsies
Maar wat sal ek my tog steur aan al daai girls so uitgeteer en anoreksies

Ek wil geen terug voering hê
Ek het lankal mos gesê jy kan haar hou
Want sy is dinner as 'n stok
Wat help dit om te jok ek soek beskerming teen die koue

Ag gee my net 'n vet vrou, vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toe vou, toe vou ja

Ag gee my net 'n dik stuk, dik stuk
Ek wil net al haar vette insluk, insluk
Ek like haar grote so verskriklik, skriklik
Ag gee my net 'n dik stuk, dik stuk ja

Ag gee my net 'n vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toe vou, toe vou ja

Ag gee my net 'n dik stuk, dik stuk
Ek wil net al haar vette insluk, insluk
Ek like haar grote so verskriklik, skriklik
Ag gee my net 'n dik stuk, dik stuk ja

Skud daai deeg mamma
Skud daai deeg

Chansons les plus populaires [artist_preposition] FATMAN

Autres artistes de House music