My Verhaal

Dis iets waarvan elke meisie droom
Om haar ridder te kry op ‘n perd met ‘n toom
Ek was toe nog klein
Het gedink jy sal sommer net vir my kan val
Min het ek geweet dat dit tyd sou vat
Voor jy sou kruis met my pad
So, ek het ‘n kans gewaag toe jy
Skielik voor my op kom daag

Maar al die stukkies vorm iets
Wat ek vir altyd by my kan hou
Ek kan dit vat en in my hart toe gaan vou

Dis my verhaal
Wat ek kan vertel
Ek loop terug in die laan
Waar ek staan
En jy my kom haal
Dat ons ‘n pad kan stap
En jy die spore in my hart trap
Dit is nie meer net ek
Maar ons twee saam

Ek sien die hartjies op ‘n brief
Geskryf, ek weet ons was so verlief
Die ritte op die bus
Waar ek teen jou skouer kon lê en rus

Maar al die stukkies vorm iets
Wat ek vir altyd by my kan hou
Ek kan dit vat en in my hart toe gaan vou

Dis my verhaal
Wat ek kan vertel
Ek loop terug in die laan
Waar ek staan
En jy my kom haal
Dat ons ‘n pad kan stap
En jy die spore in my hart trap
Dit is nie meer net ek
Maar ons twee saam

Dit is nie meer net ek
Maar ons twee saam

Dis my verhaal
Wat ek kan vertel
Ek loop terug in die laan
Waar ek staan
En jy my kom haal
Dat ons ‘n pad kan stap
En jy die spore in my hart trap
Dit is nie meer net ek
Maar ons twee saam

Dit is nie meer net ek
Maar ons twee saam

Dit is nie meer net ek
Maar ons twee saam

Curiosités sur la chanson My Verhaal de Franja du Plessis

Quand la chanson “My Verhaal” a-t-elle été lancée par Franja du Plessis?
La chanson My Verhaal a été lancée en 2016, sur l’album “My Verhaal”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Franja du Plessis

Autres artistes de