Die Vrolike Musikant

My vader was 'n musikant, 'n man van durf en daad
Hy het gespeel in die suiderland, tesame met sy maat
Wal-de-rie, wal-de-ra, wal-de-rie, wal-de-ra-la, la, la, la, la
Wal-de-rie, wal-de-ra, tesame met sy maat
Wal-de-rie

My moeder was 'n musikant, 'n niggie al te fraai
Sy het gehou van volkspele want sy kon tiekiedraai
Wal-de-rie, wal-de-ra, wal-de-rie, wal-de-ra-la, la, la, la, la (Wal-de-rie, wal-de-ra, wal-de-rie)
Wal-de-rie, wal-de-ra, want sy kon tiekiedraai (Wal-de-rie, wal-de-ra)

En nou is ek 'n musikant, omdat die my bekoor
En oral waar ek ooit mag gaan sal jul my lietjie hoor

Wal-de-rie, wal-de-ra, wal-de-rie, wal-de-ra

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ge Korsten

Autres artistes de Opera