Jy's Nie Meer Alleen Nie
Ek het jou voorheen nooit gesien
Jou liefde het ek skaars verdien
Maar plotseling was my hart berus
Dat jy vir my die wêreld is
Wanneer jy liefdes bande smee
Dan moet jy meer as soene gee
Jy moet pressies weet wat jy voel
Voordat die liefdes vlam verkoel
Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hartsnare aanraak
Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?
Het iemand eens jou hart gebreek?
Wil jy jou nou op almal wreek?
Aanvaar die liefde wat ek bied
Of was my lewe net verniet?
Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hartsnare aanraak
Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?
Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Jy kan op my staatmaak
My hartsnare aanraak
Liefling
Jy’s nie meer alleen nie
Soos volmaan en aandwind
Kan ons twee mekaar nog vind?