Antoinette
Sy is my Antoinette
Vir wie ek so lief het
Sy is my nooientjie fyn
Beminlik, sag en ryn
Sy maak my altyd bly
Sy sê sy's lief vir my
Waar sal ek nog een kry
Soos liefste Antoinette?
Sy is my Antoinette
Vir wie ek 'n vraagie het
As ek die ja woord kry
Sal huweliks klokkies lui
Sy is my Antoinette
Vir wie ek so lief het
Sy is my nooientjie lief
My kleine hartedief
Sy maak my altyd bly
Sy sê sy's lief vir my
Waar sal ek nog een kry?
Soos liefste Antoinette
Sy is my Antoinette
Vir wie ek 'n vraagie het
Sal jy tog met my trou?
Word my liewe vrou
Sy is my Antoinette
Vir wie ek so lief het
Sy is my nooientjie fyn
Beminlik, sag en ryn
Sy maak my altyd bly
Sy sê dat sy's so lief vir my
Waar sal ek nog een kry
Soos liefste Antoinette?
Sy is my Antoinette
Vir wie ek 'n vraagie het
As ek die ja woord kry
Sal huweliks klokkies lui