Bly By My Heer

Bly by my Heer
Terwyl die skadu's daal
Laat nou U lig
My donker pad bestraal

Daar is geen ander
Hulp of troos vir my
U Hulp die hulpelose
Staan my by

U het my heer
Van jongs af steeds behou
Al was ek soms
Opstandig en ontrou

Soos ek van U was
U nooit ver van my
Wil tot die einde dan nog by my bly

Ek vrees geen kwaad
Met U tot hulp bereid
Sorg bring geen vrees en die traan geen bitterheid
Dood het geen angel en die graf geen skrik vir my
Ek seëvier want Heer, U bly by my

Curiosités sur la chanson Bly By My Heer de Gene Rockwell

Quand la chanson “Bly By My Heer” a-t-elle été lancée par Gene Rockwell?
La chanson Bly By My Heer a été lancée en 2013, sur l’album “Bly By My Heer”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Gene Rockwell

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)