Dans My Dood

Los jou foon by die huis
Want ons gaan nie fotos vir niemand wys nie
Maak nie saak wat jy vir my wys nie

Hoendervleis oor jou lyf
Kan jy jouself vertrou in die donker?
Jy gee my iets om oor te wonder

Hou my net vas, hou my net vas
Hou my net vas of ek dans myself dood
Hou my net vas, hou my net vas
Hou my net vas of ek dans myself dood

Dit maak nie saak wat jy aan het nie
Dit gaan nie lank aan jou lyf bly nie
Hou my net vas of ek dans myself dood
Hou my net vas of ek dans myself dood

Soos jy vir my op die dansvloer opvryf
Raak ek van voor af verlief op jou lyf
Hou my net vas of ek dans myself dood
Hou my net vas of ek dans myself dood

Ek soen jou mond ek soen jou lyf
Ek het nog nooit so iets geproe nie
Jy weet nie wat jy aan my doen nie

Hou my net vas, hou my net vas
Hou my net vas of ek dans myself dood
Hou my net vas, hou my net vas
Hou my net vas of ek dans myself dood

Dit maak nie saak wat jy aan het nie
Dit gaan nie lank aan jou lyf bly nie
Hou my net vas of ek dans myself dood
Hou my net vas of ek dans myself dood

Soos jy vir my op die dansvloer opvryf
Raak ek van voor af verlief op jou lyf
Hou my net vas of ek dans myself dood
Hou my net vas of ek dans myself dood

Hou my net vas of ek dans myself dood
Hou my net vas of ek dans myself dood

Dit maak nie saak wat jy aan het nie
Dit gaan nie lank aan jou lyf bly nie
Hou my net vas of ek dans myself dood
Hou my net vas of ek dans myself dood

Soos jy vir my op die dansvloer opvryf
Raak ek van voor af verlief op jou lyf
Hou my net vas of ek dans myself dood
Hou my net vas of ek dans myself dood

Hou my net vas of ek dans myself dood

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Georic Lomas

Autres artistes de Dance pop