Die Blonde Matroos

Sy staan op die hawe van Tafelbaaistrand
Haar seeman's geliefde hou sy by die hand
Sy kla oor haar noodlot haar hartjie is seer
Sy het glad geen tuiste geen moederlief meer

Seeman, o matroos neem haar saam as jy swerwer
By jou wil sy ween wil sy lag wil sy sterwe jul behoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag wat meer kan ek gee

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Gerrie Pretorius

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)