Kaptein Castle

Dit was ‘n donker koue oggend en die party was klaar
Hugo het gegroet en sy enjin was gaar
Hy’t gesê vir die manne hy moet huis toe gaan
Maar van daar was hy vinnig by die Germans aan

Hy bel toe oppad om sy vrou te vertel
Dat die kombi wat hy ry nie die pad sal kry
Want die huis is te vêr en die pad is te wyd
Dis mos dié tyd van die oggend wat hy sukkel om te kyk

Kaptein Castle wat gebeur het daardie aand is net ‘n raaisel
Jy't geweet jy moes liewerste verby stap
Maar nee brannewyn proe beter as lemoen sap

Ek moes lankal eerder huis toe gaan en vroeg slaap
Maar niks is mos so vinnig soos ‘n trap kap

Hy was by die Germans kyk die late night show
Sien sy selfoon lui dis sy groot vriend Joe
Hallo my maaitjie waar’s jy nou?
Voor jy huis toe gaan kom waai net gou

Gery na Joe vang die robot groen
Sit in vyfde rat trap die petrol plat
Om die draai staan poliesies, wat maak ek nou?
Voor jy gaan huis toe kom blaas net gou

Kaptein Castle wat gebeur het daardie aand is net ‘n raaisel
Jy't geweet jy moes liewerste verby stap
Maar nee brannewyn proe beter as lemoen sap

Kaptein Castle wat gebeur het daardie aand is net ‘n raaisel
Ek moes lankal eerder huis toe gaan en vroeg slaap
Maar niks is mos so vinnig soos ‘n trap kap

Ag mamma moenie moan nie
Ek het nooit gesê ek is nie lief vir jou nie

Kaptein Castle wat gebeur het daardie aand is net ‘n raaisel
Jy't geweet jy moes liewerste verby stap
Maar nee brannewyn proe beter as lemoen sap

Kaptein Castle wat gebeur het daardie aand is net ‘n raaisel
Ek moes lankal eerder huis toe gaan en vroeg slaap
Maar niks is mos so vinnig soos ‘n trap kap

Kaptein Castle wat gebeur het daardie aand is net ‘n raaisel
Jy't geweet jy moes liewerste verby stap
Maar nee brannewyn proe beter as lemoen sap

Kaptein Castle wat gebeur het daardie aand is net ‘n raaisel
Ek moes lankal eerder huis toe gaan en vroeg slaap
Maar niks is mos so vinnig soos ‘n trap kap
Kaptein Castle niks is mos so lekker soos ‘n trap kap

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Hugo

Autres artistes de Sertanejo