Langpad

Daar's ‘n langpad agter jou trane wat jy sien
‘n Grondpad wat altyd net fluister
Fluister net saggies die woorde
Woorde wat trane kan terug hou

Ken jy die vreugde van reënboë?
Kleure wat seën bring in jou oë
Ontsnap deur die tralies wat jou vang
Ontsnap net soos swaarde wat skou vang

Ons kom jou nou haal
Ons het jou spore verloor in die winter
Jou stad se liggies bewe nog saggies vanaand
Deur die reën wat druppels val

Kronkel die paaie, draai deur die draaie
Tyd staan soms stil en drome word trane
Soms as die kilometers verby tik
Wonder ek steeds of jy darem nog aan my dink?

Ons kom jou nou haal
Ons het jou spore verloor in die winter
Jou stad se liggies bewe nog saggies vanaand
Deur die reën wat druppels val

Ons kom jou nou haal
Ons het jou spore verloor in die winter
Jou stad se liggies bewe nog saggies vanaand
Deur die reën wat druppels val

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Hugo

Autres artistes de Sertanejo