Suburban Bliss
En teen die mure, ‘n Mexican met ‘n hoed
By die voordeur ‘n bordjie wat jou groet
Suburban, suburban bliss
Suburban bliss dis hoe dit is
En in die voortuin speel die kinders
Maar ook maar net tot dit donker is
Want in die strate skuil gevare
Daar’s ‘n prys op jou huis se waarde
En in die driveway ‘n nuwe BMW
‘n Welkom matjie om jou voete af te vee
Suburban, suburban bliss
Suburban bliss dis hoe dit is
En teen die mure, ‘n Mexican met ‘n hoed
By die voordeur ‘n bordjie wat jou groet
Suburban, suburban bliss
Suburban bliss dis hoe dit is
In die voortuin speel geen kinders
Ook nie in die dag as dit lig is
Want uit die strate kom gevare
Daar’s ‘n prys op jou kar se waarde
En in die driveway is daar nie meer ‘n BMW
Net die tuinjong wat die bloed opvee
Suburban, suburban bliss
Suburban bliss dis hoe dit is
En in die voortuin speel die kinders
Nogsteeds maar net tot dit donker is
In die strate skuil gevare
Daar’s ‘n prys op jou huis se waarde
En in die Huisgenoot ‘n storie oor sy dood
Hy los twee kinders, ‘n vrou in nood
Suburban, suburban bliss
Suburban bliss dis hoe dit is
Suburban, suburban bliss
Suburban bliss dis hoe dit is