Dans Met My
Vat my aan my sy vas, sit jou hand voor op my bors
Stadig nou laat ek net my dop het, nee sit voor ek mors
Moenie jouself bekommer nie ek gaan jou seil soos 'n skip
Gooi net meel op die dans vloer voor ons altwee staan en glip
Daar's 'n trekker in my driveway en 'n bakkie in my yard
'n Hond op my voorstoep en sambok as ek moet praat
Ek drink net Brannewyn en water en Rennies as ek moet
Dra net lekker nuwe vellies huisdra vat net aan my hoet
So kom ons dans as voor dit te donker raak
Pappa moet gaan speel, ek moes al lankal huis toe gaan maar dan verlang ek weer te veel
Na die sweet en die two-step die skoffel en die walsies
En my vinger nog op my vang man die army man moet mars
Kom dans met my bokkie ek wil sokkie vanaand
Ek soek 'n poppie op my sy en 'n doppie in my hand
Kom tel jou op op jou voorste pote kom ons sit vir jou borsie kar
Staan en stadig idle jy moet gou maak want ek's dors
Terug na die boland weer terug na waar ek rus
Terug na my huisie toe, terug na waar ek vis
Terug na waar die son weer skyn, terug na die reën
Terug na my huisie rus jou handjie op my been
Terug na my lê plek want bokkie jy maak my lus
Terug na die donderweer, terug na die kus
Terug na die happy times, ja terug na die stoep
Terug na waar ek altyd lekker pyp kan sit en rook
Baby vat my baby vat baby vat my aan my sy
Ons dans voor dit, ons dans voor dit, ons dans dans dans dans dans dans dans
Baby vat my baby vat baby vat my aan my sy
Ons dans voor dit, ons dans voor dit, ons dans dans dans dans dans dans dans
Hier's ons weer waar dit als mos begin
Ja hier's ons weer hier waantoe ek jou mos wou bring
Oe dis lekker hier in die binneland, ja dis lekker by die see
Dis lekker by die stadsaal ja dis tog te lekker hier