Kaleb

Jy kies die woord, jy kies geloof
Jy stap die pad want God het dit beloof
Jy weet dis waar, die land wag voor
Jy strek jou uit na more, jy gaan die grense oor

Jy het bly glo toe ander om wou draai
Jou hande voel na bo waar God se winde waai
Jy stap die land wat God beloof het in
Jy het vertrou ou Kaleb, daarom het jy oorwin

Jy het durf en jy het daad
Want vir jou krag maak jy op Jabes staat
Jy praat ‘n taal sonder vrees
Jy het die volk verseker dat God by hul sal wees

Jy het bly glo toe ander om wou draai
Jou hande voel na bo waar God se winde waai
Jy stap die land wat God beloof het in
Jy het vertrou Kaleb ou daarom het jy oorwin

Jy het gekies om die onseker te sien
Jy het besluit dat jy vir God wil dien

Jy het bly glo toe ander om wou draai
Jou hande voel na bo waar God se winde waai
Jy stap die land wat God beloof het in
Jy het vertrou ou Kaleb daarom het jy oorwin

Jy het die land met moed verken
Jy weet daar's hoop, want God sal jul laat wen
God het beloof Hy bring jul in
Die beloofde land stap jy met mening in

Jy het bly glo toe ander om wou draai
Jou hande voel na bo waar God se winde waai
Jy stap die land wat God beloof het in
Jy het vertrou ou Kaleb daarom het jy oorwin

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jan de Wet

Autres artistes de