My Hart Wil Jou Nie Los Nie

Sewe maande en twee dae later, hoe't ek jou verloor?
Was jy net te goed om waar te wees?
Ek onthou jou sagte lippe, ek onthou jou lag
Sonder jou is alles om my leeg

Want jy sal nie weet hoe mis ek jou vanaand
En ek kan nie slaap sonder jou wat aan my raak

Want my hart wil jou nie los nie, my gedagtes bly by jou
Wat ek nie vanaand sal gee nie vir net 'n oomblik saam met jou
Want my hart wil jou nie los nie, ek's verlore sonder jou
Elke oomblik, elke afdraai lei my altyd terug na jou

Te veel tyd en te veel trane wat deur ons vingers val
En ek mis hoe ons nog altyd was
Ek onthou jou hand in myne, ek onthou jou lyf
In my drome hou ek jou nog vas

Maar jy weet dis nog nie die einde nie
En ek kan nie keer wat hier binne my gebeur

Want my hart wil jou nie los nie, my gedagtes bly by jou
Wat ek nie vanaand sal gee nie vir net 'n oomblik saam met jou
Want my hart wil jou nie los nie, ek's verlore sonder jou
Elke oomblik, elke afdraai lei my altyd terug na jou

Want ek staan nou voor jou op my knieë
Ek is hier om my alles te gee
So kom deel nou my lewe saam met my

Want my hart wil jou nie los nie
Wat ek nie vanaand sal gee nie vir net 'n oomblik saam met jou
Want my hart wil jou nie los nie, ek's verlore sonder jou (Ek's verlore sonder jou)
Elke oomblik, elke afdraai lei my altyd terug na jou
Lei my altyd terug na jou

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jay

Autres artistes de Pop rock