BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons gaan elke jaar oorsee (Miskien gaan ons volgende jaar twee keur)
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons sal jou nie 'n lift gee
Ons ry 'n BMW (BMW)
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Vir rylopers sê ons, nee
Ons ry 'n BMW (BMW)
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Moet ons alles dan verniet weggee?
Ons ry 'n BMW (BMW)
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Polina gaan maak vir die miesies tee (O, Polina)
Ons drink net suurlemoentee
En, ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Wel, jy weet
Ons stem vir die PFP
Ons stem via die NP
Ons stem via die KP
Ons stem vir alles met 'n P
Net nie die ANC
Nee
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Moenie politiek praat hier nie, ons sal blou moord skree
En dan sal ons vir mevrou moet valiums gee (My kop is so seer)
Kan iemand asseblief my sonbril aangee? (Sonbril, die lig is so helder)
En het enigiemand nog 'n idee? (Geen idees, geen idees, niks geen idees)
(Niks meer idees, geen idees)