Kies Jou Weer

Juanita du Plessis

Jare gaan so gou verby
Weet jy
Dit voel soos gister
Spore van ek en jy
Lê diep
In my hart
Sag

Ek sou dit nooit kon maak sonder jou
My sonlig
Elke goue oomblik sal ek hou
Verewig

As ek oor moet begin
As ek die pad weer moet loop
Stap ek elke tree saam met jou
Ek weet liefde oorwin dit bly my anker, my hoop
As ek weer moet kies
Kies ek jou
Weer en weer kies ek jou

Die storms het ons sterk gemaak
Ek onthou
Deur al die trane
Meer en meer lief geraak
Vir mekaar
Ek vir jou
Lief

Ek sou dit nooit kon maak sonder jou
Jy's my sonlig
Elke goue oomblik saam met jou
Verewig

As ek oor moet begin
As ek die pad weer moet loop
Stap ek elke tree saam met jou
Ek weet liefde oorwin
Dit bly my anker my hoop
As ek weer moet kies
Kies ek jou
Weer en weer kies ek jou
Weer en weer kies ek jou

As ek oor moet begin
As ek die pad weer moet loop
Stap ek elke tree saam met jou
Ek weet liefde oorwin
Dit bly my anker my hoop
As ek weer moet kies
Kies ek jou
Weer en weer kies ek jou
Weer en weer kies ek jou

Curiosités sur la chanson Kies Jou Weer de Juanita du Plessis

Quand la chanson “Kies Jou Weer” a-t-elle été lancée par Juanita du Plessis?
La chanson Kies Jou Weer a été lancée en 2020, sur l’album “Dis Tyd”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Juanita du Plessis

Autres artistes de Country pop