Ons Soek Rock & Roll
Jy met jou rooi rok en bandolientjie
Jy met jou pragtige drum masjientjie
Jy met jou vrolike tee tyd liedjie
Jy met die sequence luister bietjie
Jy met die Korsten cover deuntjie
Jy met die klein bederfde seuntjie
Jy met jou ou, jou ouskool vriendjie
Jy met die fake smile luister bietjie
Ons soek rock en roll
Om aan vas te jou
Om ons op te bou
Al my lewe is ‘n skande was daar ‘n gitaar in my hande
Waarmee ek geloop het aan my sy
Ek het geloop in die donker saam met Ingrid Jonker
In my voorstedelike contrei
En toe sien ek ‘n plakaat van ‘n pamphlet magnaat
En toe roep ‘n stem na my
Hy het gesê Sonja Heroldt soek na ‘n ander wêreld
Die kinders is bang en verveeld
So slaan jou oë na die berge jy weet dit sal net vererger
Die grappie raak nou te veel
Ons soek rock en roll
Om aan vas te hou
Om ons op te bou
Om te kan onthou
Gee my jou reëls sodat ek dit kan breek
Ek wil jou albulms verban na die biblioteek
Want ek is die nee in jou vernedering
En ek is die leed in jou beledeging
En ek is die raas in jou generasie
Ja ek is die baas en jy is nie verbaas nie
En ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek
En ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek
Ons soek rock en roll
Om aan vas te hou
Om ons op te bou
Om te kan onthou
Jy met jou rooi rok en bandolientjie
Jy met jou pragtige drum masjientjie
Jy met jou vrolike tee tyd liedjie
Jy met die sequence luister bietjie
Jy met die Korsten cover deuntjie
Jy met die klein bederfde seuntjie
Jy met jou ou, jou ouskool vriendjie
Jy met die fake smile luister bietjie
En ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek
En ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek
En ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek en ek soek
Ek soek rock en roll
Om aan vas te hou
Om my op te bou
Om te kan onthou