Tussen Jou en My [Live]
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Die Tafelberg
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg
Die rawe op die telefoondrade
Luister na die gesprek en vlug op die plek
Want tussen jou en my lê daar 'n berg
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Die Tafelberg
Tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Die Tafelberg
Outeniquaberg se baard is nat
Teen sy wang loop daar 'n traan, 'n stroompie oor die pad
Maar tussen jou en my lê daar 'n berg
Ja tussen jou en my lê daar 'n berg
Somewhere over the rainbow
Way up high
There's a place that I heard of once in a lullaby
Want tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Die Tafelberg
Ja tussen jou en my
Lê daar 'n berg
Lê daar 'n berg
Tafelberg
So sleep ek voort deur Meiringspoort
Sonder jou en sonder 'n woord
Maar tussen jou en my lê daar 'n berg
Tussen jou en my lê daar 'n berg