Maybe Baby Vanaand

Hier vanaand
Dis ek en jy en ons drome saam
Tyd staan stil en ek vries die raam
Dis ek en jy vanaand

In jou oë
Is iets wat sê dat ek jou bekoor
Jy vluister wat ek in my oor wil hoor
Net ek en jy vanaand

Maybe baby vanaand
My hart loop oor ek wil met jou praat
Ek wou nog sê maar ek was te laat
Jy is nie meer daar

En maybe, baby vanaand
As jy kon weet hoe ek oor jou voel
Sou jy kon sien dat ek dit bedoel
Ek mis jou soen
Baby vanaand

Hier vanaand
As ek net weer aan jou kon raak
Jou liefde op my lippe smaak
Dit maak nou nie meer saak

Ek sal keer
Dat hierdie ding met ons gebeur
Die aand toe jy uitstap by daardie deur
My baby ek's alleen

Maybe baby vanaand
My hart loop oor ek wil met jou praat
Ek wou nog sê maar ek was te laat
Jy is nie meer daar

En maybe, baby vanaand
As jy kon weet hoe ek oor jou voel
Sou jy kon sien dat ek dit bedoel
Ek mis jou soen
Baby vanaand

Maybe baby maybe baby vanaand
Maybe baby maybe baby vanaand
Maybe baby vanaand

Maybe baby vanaand
My hart loop oor ek wil met jou praat
Ek wou nog sê maar ek was te laat
Jy is nie meer daar

En maybe baby vanaand
As jy kon weet hoe ek oor jou voel
Sou jy kon sien dat ek dit bedoel
Ek mis jou soen
Baby vanaand

Curiosités sur la chanson Maybe Baby Vanaand de Karlien Van Jaarsveld

Quand la chanson “Maybe Baby Vanaand” a-t-elle été lancée par Karlien Van Jaarsveld?
La chanson Maybe Baby Vanaand a été lancée en 2013, sur l’album “Uitklophou”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Karlien Van Jaarsveld

Autres artistes de Pop rock