My Kruis

Nooit het ek geweet
Hoe seer dit als sal maak nie
Nooit het ek besef
Hoe ek terug sal moet staan nie
En toe kyk hoe die wêreld
Als om ons verskeur
So baie het gebeur

Ek voel alleen op hierdie grondpad
Met mense oë op my
Wat toe kyk wat ek verkeerd doen
En of ek terug gaan baklei
U oë deursoek die aarde
Om te sien wat opreg is
Maar niks word gekry

God red my uit
Uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë
Die heeltyd op my
God maak my sterk
Vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my kruis met 'n frons

Daars 'n storie in my
Met die woorde geskryf
In die notes op my iPhone
Waar ek soms terug baklei
Wat die mense nooit sal lees nie
Want wat hulle nie weet nie
Sal niemand kan nie verskeur nie

God red my uit
Uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë
Die heeltyd op my
God maak my sterk
Vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my kruis met 'n frons

En al het ek seerkry
Sal dit ook verby gaan
Al sal daar leuens bly
Sal ek kan sterk staan
Want U red my uit

Here, U hoor my

God red my uit
Uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë
Die heeltyd op my
God maak my sterk
Vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my kruis met 'n frons

En al het ek seerkry
Sal dit ook verby gaan
Al sal daar leuens bly
Sal ek kan sterk staan
Want U red my uit

Here, U hoor my

Daars 'n storie in my
Met die woorde geskryf

Curiosités sur la chanson My Kruis de Karlien Van Jaarsveld

Quand la chanson “My Kruis” a-t-elle été lancée par Karlien Van Jaarsveld?
La chanson My Kruis a été lancée en 2017, sur l’album “Sing Vir Liefde”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Karlien Van Jaarsveld

Autres artistes de Pop rock