Sonder Jou

Bobby Van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld

As jy kon hoor wat my pla
Sal jy verstaan as ek jou wou vra
Want ons tyd het verby gegaan en
Sonder jou doen ek heel okay

En jy’t gese ek gaan val
En jy’t geglo dat ek sal
Maar ek staan sterker
Sterker as ooit

Sonder jou
Is ek minder alleen
Sonder jou
Staan ek meer in die reën
Sonder jou
Is daar niks wat my keer
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou
Bly `n glimlag my by
Sonder jou
Wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Jy’t altyd te maklik gepraat
So of jou woorde jou sterker kan maak, maar
Ek sien reg deur jou, en dis nou te laat
Want sonder jou doen ek heel okay

En jy’t gesê ek gaan val
En jy’t geglo dat ek sal
Maar ek staan sterker
Sterker as ooit

Sonder jou
Is ek minder alleen
Sonder jou
Staan ek meer in die reën
Sonder jou
Is daar niks wat my keer
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou
Bly `n glimlag my by
Sonder jou
Wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Nou staan jy arms gevou
Soos ek wegloop van jou
Ek sal jou nog vir lank onthou

Sonder jou
Is ek minder alleen
Sonder jou
Staan ek meer in die reën
Sonder jou
Is daar niks wat my keer
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou
Bly `n glimlag my by
Sonder jou
Wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

(Sonder jou)
Is ek minder alleen
Sonder jou
Staan ek meer in die reën
Sonder jou
Is daar niks wat my keer
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet
Sonder jou
Bly `n glimlag my by
Sonder jou
Wie gaan my nou onderkry
Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Curiosités sur la chanson Sonder Jou de Karlien Van Jaarsveld

Sur quels albums la chanson “Sonder Jou” a-t-elle été lancée par Karlien Van Jaarsveld?
Karlien Van Jaarsveld a lancé la chanson sur les albums “As Die Gordyn Val” en 2010 et “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” en 2011.
Qui a composé la chanson “Sonder Jou” de Karlien Van Jaarsveld?
La chanson “Sonder Jou” de Karlien Van Jaarsveld a été composée par Bobby Van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Karlien Van Jaarsveld

Autres artistes de Pop rock